Visvang trip na Vaalkop

RainRover

New member
Hi Almal

Ek reel nou n trip na Vaalkop dam toe einde van die maand. Ek wil dit graag n memorable ene maak en my PB verbeter. Enige advies op die dam of gaan ek dalk my tyd daar mors?

Dankie,
Wihan Venter
 

Unlimited

Sealiner
ek glo jy sal goed vang as jy reg voorbereid is... regte plek kies om te sit (gemaklikste is nie altyd die beste nie) daars redelik watergras naby die kant (damwal was mos hoer gemaak met n paar meter so rukkie terug) laas wat ek daar was het ons net vir baber getry, goeie runs gehad op dooi kuiken, kani n kano vat nie en het daai tyd nie n bait boat gehad nie, so ek wil ook nog terug gaan en dieper gaan... ek glo jy sal lekker vang
 

RainRover

New member
Dankie vir die reply. Ek sal maar kyk wat beskikbaar is as ek daar kom. Ek sien ook hulle se daar is baie bass in die dam,maar gaan hoofsaaklik vir die karp en baber.Sal oggend en laat middag vir Bass probeer.
 

Droomvanger

Senior Member
Daar is nie bass in die dam nie. Die baie water wat in die dam ingekom het kan die hengel negatief beinvloed. Ek was in Desember daar - nie te veel vis uitgekom nie. Niks kurpers, klein karp en babers. Mooi plek.
 
Top