Hi
ek soek so biekie raad oor die vis by Maanlig oord in Witbank.
Ek het onlans Witbank toe getrek en het nog nie tyd gekry om met die manne hier te praat nie.
Was self lank laas daar gewees, maar het altyd baie goed gedoen met 'n baie soet wit pap .
Kontak 'n goeie friend van my daar : Peet 083 600 1878 hy sal jou beter kan help . Se hom Fritz jou verwys .Dalk kan ons eendag saam met hom gaan vis .