Visvang die naweek by Heia Safari

Anram

New member
Dink julle manne die vissies sal my goedgunstig wees die Sondag of moet ek nog wag vir beter reens....??:fbash:wfish
 

Unlimited

Sealiner
KAN GERUS PROBEER SONDAG, IEWERS WAAR WATER OF N STROOMPIE INLOOP... EKT NOU AL BAIE KERE GESIEN HOE VIS EN VERAL BABERS MAL GAAN WAAR KOUE REEN WATER STROME IN LOOP BY N DAM OF N RIVIER
 
Top