vistokke

markusiaan

New member
weet iemand nie watse visvang winkel in bloemfontein lekker stokke verkoop nie . as iemand net vir my kan se watse stokke lekker gooi en ook vis kan trek . die stokke moet nie oor n R 1200 wees nie en dit moet ook goeie kwaliteit wees .

dankie markusiaan
 

Otter@mmm

New member
Ek gebruik tans Carp Master (Adrenalin maak dit) 12ft....hulle werk baie goed vir my dis graphite stokke.....Hulle kos so R350-R400 stuk
 

Naruto

Sealiner
Ek ken nie Bloem nie, maar meeste shops behoort ten minste vir jou n paar shimano beast masters of iets soortgelyks vir daai prys te kry. Anders kontak vir Enigma. Hy sal jou verseker kan uithelp.
 
Top