Ekt die berig in die stywe lyne gesien en toe wonder ek hoekom baie vrouens nie daarvan hou om saam hul mans te gaan kamp nie, maar tog gaan die kinders saam hul pa. Ek my vrou en my dogtertjie vang saam vis en hul altwee mal daar oor hoekom gee iemand nie n kompetisie vir die dames en dogtertjies nie wa hul n foto post met hul grooste vangs en gewig en waar en wanneer die vis gevang is. Ek dink dit sal hul bietjie aan moedig om te hengel as n gesin. Dit my opinie.
ek dink ook so dink ek moet so iets try jong glo ook die kids sal dit ook geniet want dan maak hul maatjies en self die ouers maak ook vriende en dink almal sal dit geniet dankie vir jou raad