Dag manne,
Ek's die naweek my seun (2.5jaar) uitgevat om sy eerste vis te gaan vang.
Die perfekte plek was natuurlik Vasfontein.
Ons het daar eengekom, gou sy R30 setup reggekry, hoek aangesit, wurm aangesit en daar gaat ons.
Ek het die lyn ingegooi vir hom en minder as 'n minuut later sien ek die dobbertjie gaan mal op die water, "pluk hom seun" Fish ON!