vis kas plans

NJ

New member
hi

im looking to build my vis kas from wood and would like to now if anbody have plans
 

dawid2005

New member
It looks like I can make some money out of this ..... Just joking guys.

The plans I have send Naruto and PI is the way my current viskas is looking and it is about 3 years old. I am in the process of planning a new one with more detailed measurements on it. As soon as I am done I will post it here, hopefully by tomorrow it will be done.

 
 

dawid2005

New member
Ok Manne hier is die planne wat ek gemaak het. Wat ek basies gedoen het is ek het die Mielie en dip bottels gemeet en die kas daar volgens beplan. Wat ek ook doen is ek sit my floats in die glas mielie bottels om seker te maak alles pas soos dit moet pas.

Die onderste kas kan gebruik word om katrolle en wat ook al in te sit. Ek het ook nie "rod stands" op my kas se staander nie.
 

Attachments

  • Viskas 2.xls
    54 KB · Views: 592

dawid2005

New member
Hier is 'n foto van hoe my huidige kas lyk die nuwe een gaan ook so lyk hy is net 'n klein bietjie kleiner.
 

Attachments

  • Viskas.JPG
    Viskas.JPG
    69.3 KB · Views: 539

dawid2005

New member
Dankie Chris maar my twee seuns is genoeg vir my. Hulle hou my besig genoeg as hulle saam "op team" teen pa.

As julle enige vra het oor die kas laat weet maar dan sal ek kyk of ek kan help.

 
 
Top