Vis gewig

Tryfish

New member
Ek was Saterdag uit op Tuna trip. Na baie harde werk was ek gelukkig om n baie mooi tuna met n popper te vang. Ongelukkig het ons nie n skaal byder hand gehad nie, maar wel n maatband. Die lengte van die vis was 1.64 meter en omtrek 1.2 meter plus minus. Is daar n manier hoe mens min of meer die gwig kan bereken? Dit het 2 manne geneem om die vis met moeite op te tel en n ou wat al n paar tuna in sy lewe gevang het, het die vis 90kg geskat.
 
http://www.fishweights.net/southafrica.aspx

Aquadementia, a member here, has this site which gives the weight at around 82kg..So 90 is a good estimate. Not that I've successfully landed a yellowfin yet haha..well done!
 

EugeneC

Sealiner
Wow congrats on a fine catch! Fish weights.co.za is pretty accurate, so I'd go with that. Please share some pics...
 

Tryfish

New member
Thanks guys for the feedback. Will try to upload the photo's. To make it more special caught it on a Daiwa Saltiga jig rod with a Saltiga 6000 spooled with 50lb braid 80lb leader.
 
Top