Virgin waters

BFC CRAZY

New member
I have been invited to do a 3 day session at a venue that hasn't been fished in 15 years. There are 3 dams on the farm the ones wall broke 7 years ago so the farmer moved the big carp to the other dam, all between 8 and 17kg.

What do you think will be the best particles or boilies....we will be feeding a mix of 30kg maize,15kg samp,10kg lupins and 5kg peanuts and tigers. Half going in on friday morning and the rest over a 24hr period. I'm feeding a 10 x 10 meter area and placing baits on the outside of this area. Bottom is gravel and sand with a drop off.

Any suggestions? Hoping for a new pb
 

BFC CRAZY

New member
Geen probleem flash.......gebruik dit al vir baie jare nie heeltemal n groentjie nie, maar dankie vir die feedback.
 

Flashback

Senior Member
Ek verstaan, maar dit gaan nie oor voorbereiding nie, peanuts is nie gesond vir karp nie!

Dog ek se maar net, sky ensieme af wat nie gesond is vir karp nie!
 

kicstart

New member
Ek stem saam Flashback pasop vir peanuts, ek gebruik ook peanuts maar nie as "freebies" nie net hookbaits!

Ek dink dit is teveel voer vir so kort sessie, Onthou wat jy insit kan jy nie weer uit haal nie, ek sal eerder "Virgin Water" goed feature find en dan begin met mouse traps, jy kan altyd as 'n sekere area vis produce meer voer!

Just my 2C

:welcomesea:
 

BFC CRAZY

New member
Dankie vir die julle bydrae, ek sal eerder maar die peanuts uithaal en dit vervang met hemp. Ek sal die peanuts net gebruik op die hoek.

Ek was nog gladnie by die water nie so die finale pva sal bepaalword sodra ek die water sien en featurefinding gedoen het.
 

BFC CRAZY

New member
Dis n tydjie vandat ek onbekende water gevis het, dink daaraan om plain te gaan of sal julle voorstel dat ek miskien flavours ook insit?

Gaan so bietjie speel met presentation en ase afhangende van wat ek op die bodem kry. Gedink tigers, maize, peanuts en miskien n boilie of drie en kyk waarop kry ek meer vis.

Enige raad vir n nuwe dam?
 

BFC CRAZY

New member
Dis n tydjie vandat ek onbekende water gevis het, dink daaraan om plain te gaan of sal julle voorstel dat ek miskien flavours ook insit?

Gaan so bietjie speel met presentation en ase afhangende van wat ek op die bodem kry. Gedink tigers, maize, peanuts en miskien n boilie of drie en kyk waarop kry ek meer vis.

Enige raad vir n nuwe dam?
 
Top