Vir die eerste keer in `n baie lang tyd kry ons vis van oor die 3kg. So nou vir daai 4kg vis! Hier kom `n ding.