Verslaaf aan hengel

SBLAAUW123

New member
::slr:: Hallo almal wil net se dat ek nuut is op die forum en hoop dat ek bietjie gehelp kan word met n paar "queries" oor waar om te gaan hengel by die Vaal dam.\

Ek het boschkop probeer maar al die nommers wat ek probeer bel het is beset of lui net aanhoudend sonder antwoord!!!

kan enige iemand asseblief help?_seal1_
 

TimJan

Sealiner
:welk1:welk1

Ek weet nie wie hierdie lys bymekaar gestel het nie maar geniet hom.

Later

https://maps.google.co.za/maps/ms?msid=213548283147469456372.0004b695f16ea8d385440&msa=0&dg=feature
 
Top