Ok ek het vandag die swembad staan en skoon maak met die klein swembad netjie om die blare uit te skep.
Toe kry ek n goeie idiee, om n verlegde skepnet te maak as jy nie wil nat word nie.Die ding werk baie lekker by plekke wat baie watergras het.
Die materiale wat jy nodig het:1)Swembad paal verkieslik aluminium
2)Skepnet
3)3 boudjies en 3 moertjies
4)Boor en Meetband