Kipi die kingfisher
Senior Member
n' Nuwe jag en "Outdoor" winkel word oop gemaak en daar wor 'n bestuurder/verkoopsman benodig.
Benodig goeie kennis van die buitelewe of visvang of wapens maar idiaal sal iemand wees met kennis van al die bogenoemde.
As jy belang stel kontak
Leon Lourens by O82 8o4 l531
Benodig goeie kennis van die buitelewe of visvang of wapens maar idiaal sal iemand wees met kennis van al die bogenoemde.
As jy belang stel kontak
Leon Lourens by O82 8o4 l531