N man gaan op n besigheidstrip en stuur vir sy vrou n Epos om te se hy is veilig by die hotel. Maar hy maak n tikfout en dit kom by n weduwee uit wat net van ha man se begrafnis af kom, sy lees die bóodskap en val flou.
So lui die Epos:
" Ek weet jy sal seker verbaas wees om so gou van my te hoor. Hier is internet en jy mag Epos stuur,Ek het pas geariveer en is ingeboek. Ek het seker gemaak als is in orde vir jou aankoms oormore. Hoop jou reis is ook so rustig soos myne was jou verlangende man."
PS: dis vrek warm hier