Dagsê almal.
Ek het gisteraand die DVD van die Kunsaas SA's by Misverstand dam gekyk. Hulle het op 'n kol 'n man gewys wat 'n baber lure uit 'n eetlepel (die in die kombuis) gemaak het en dit geverf het soos 'n Punkinseed.
My vraag nou is: Watse verf kan ek gebruik om my eie te maak? Die verf sal seker lekker op S.Steel moet kan klou en sal ook nie so maklik moet kan chip nie. Dit sal seker ook beter wees as dit 'n gloss finish het. Help asb.
Ps: Gehoor ek moet dit hier plaas by die varswater Artlure manne.