venue

PI

Senior Member
Hi SL,

Weet enige iemand iets van die venue by die Vaaldam? Waar is dit presies?

Het enige iemand dit gehengel die lasste rukkie, ek is opsoek na raad, ek hengel die venue die 20ste April

PI
 

Brakkanjan

Senior Member
PI ek het daar gaan van in die Somer, Die plekkie staan bekend as Mihanzi en isin Oranjeville. Ek het geblank die dag. Ek het ongeveer 120m gecast, die ou langs my het vis tussen 2 en 3 kg getrek op 30 tot 40 meter met vrugte geure wat banjo en tutti frutti was. Hy het ook pitte as aas gebruik en die aas het nie lank gele nie. N ander ou ooknaby het die muddies besig gehou op dieselfde afstand met soet wit aas degies. Dit was n baie baie warm dag gewees
 
Top