Ek wil net graag weet of dit snaaks is want ons het vandag 4 Karpe in Velddrif by die mond van die Bergrivier op prawn en witmossel gevang.:ifishin