Laas sondag Karp in Velddrif gevang op prawn en wit mossel.
A Armand steenkamp Sealiner Oct 6, 2012 #3 Dit gebeur al jaare. As die rivier nog nie afgekom en nog vuil is dan vang jy varswatervis. Met my ook 3jaar trug gebeur
Dit gebeur al jaare. As die rivier nog nie afgekom en nog vuil is dan vang jy varswatervis. Met my ook 3jaar trug gebeur