Net voorbrand vir eise wat uit onderstaande grappies kan kom, het vandag n fine gekry,ek was skuldig maar ek wil net bietjie stoom afblaas......
1: Die blond word op die Faure pad afgetrek vir te vinnig ry, die spietkop vra vir haar bestuurders lisensie, maar weens die skrik haal sy per ongeluk haar “make-upâ€spieltjie uit haar handsak, die spietkop vat dit, gee dit een kyk en se:â€jammer mevrou, jy kan maar gaan, ek het nie geweet jy is ook n spietkop nie,â€
2:wat is die oudste werk in die Bybel? n Spietkop want in Genesis staan daar:â€en die duiwel het agter die bos geskuilâ€