Vekeers konstabels

G.I.JOE

Senior Member
Net voorbrand vir eise wat uit onderstaande grappies kan kom, het vandag n fine gekry,ek was skuldig maar ek wil net bietjie stoom afblaas......

 

1:    Die blond word op die Faure pad afgetrek vir te vinnig ry, die spietkop vra vir haar bestuurders lisensie, maar weens die skrik haal sy per ongeluk haar “make-up”spieltjie uit haar handsak, die spietkop vat dit, gee dit een kyk en se:”jammer mevrou, jy kan maar gaan, ek het nie geweet jy is ook n spietkop nie,”

 

 

2:wat is die oudste werk in die Bybel?  n Spietkop want in Genesis staan daar:”en die duiwel het agter die bos geskuil”
 
Filemon ry 'n 1200 Datsun bakkie.Voor in die bakkie saam met hom is 6 ander mense, agterop sit net eenklein mannetjie. 'n Verkeersbeampte keer Filemon voor en se: "Ek verstaan nou nie so mooi nie.Hoe kan julle 7 mense voor in die bakkie ry en net een persoon sit agter op? "Filemon kyk hom ongelowig aan en antwoord: "Hauw, Morena, jy kan mos self sien daar is nie plek vir die man hier voor nie!"
 
Top