okay manne ek weet dus miskien n dom vraag maar kan n mens steeds vaskap op dstv kyk?
J jack25 New member Apr 11, 2012 #1 okay manne ek weet dus miskien n dom vraag maar kan n mens steeds vaskap op dstv kyk?
B Bruggie Sealiner Apr 11, 2012 #2 Nee, hulle het dit Toptv toe geskuif en my net bedonnerd gemaak! Ek het die show geniet!
P Prince Harry New member Apr 12, 2012 #3 Jy kan dit op die internet kyk (www.vaskap.co.za), gaan na "Episodes" en maak die media speler oop.
A Anthony_Britt New member Apr 12, 2012 #4 My #1 Program! Op die internet dit is want ek het nie' toptv nie maar kyk dit ook op astv se website