Varswater tv program

Waldok

Senior Member
Het gisteraand n varswater hengel program vir die eerste keer gekyk op een van DSTV se spaar kanale, genaamd VASKAP.

BAIE NICE gewees en is die moeite werd om te kyk. Hulle het van die nationals by Klipdrift dam uigesaai, en die program word aangebied deur Louwtjie Louwes.

Hulle was die stroppe wat hulle gebruik, dips en afstand waar hulle hengel. Ek het een of twee goed geleer daar.

Skakel gerus julle DSTV's in volgens die website hieronder. Dit is ongelukkig 19:30 op n donderdag aand, maar ESA word darem weer en weer uitgesaai.

 

http://www.astv.za-host.co.za/Hoe.aspx
 
Top