Vanderkloof

Jartha

New member
Het vandag hier in vanderkloof gestop vir n week se visvang........ Wat n teleurstelling. Orals waar ons voorheen visgevang het (by die rivier en oorkant die dam) is hekke opgesit en jy kan nie met jou voertuig ingaan nie. Jy kan wel loop maar die polisie se hulle sal dit nie aanbeveel nie want hulle steel baie voertuie in die laaste tyd. Die enigste plek is by die oord waar hulle met bote oor jou lyne ry. Die oord is ook in n toestand. Die ander plek is by die ou sleephelling by die damwal waar die die kleurlingdorp se kinders sonder klere rondhardloop en swem.
:fbash
 
Top