Vanderbijl-Sasolburg Boat launch for Vaal

Rals

New member
Hi Guys,

We are planning on going to the vaalriver this coming weekend...

Can someone give me an idea of what area close to the above addres we can go launch in the vaal and if the vaal is appropriate for artlure fishing from a boat? Should we also rather go for flyfishing from the side.

I managed to catch a big carp in slow moving waters lower down at Klerksdorp last year this time around and would also like to know of any other spots that forms nice big holes/areas of stationary waters.

Any comments appreciated. Tips w.r.t. type of flies also appreciated. :fishn
 

The Owner

Senior Member
Dis mos by die Barrage? Jy kan daar babers roep op enige droë boom, kan ook in Leeuspruit trol vir hulle met deeprunners en rattleraps of hul roep in die riete. Karps voer gewoonlik daar tussen die riete veral in Taaibosspruit. Bass is langs jetties en in boothuise. Dis stadig vloeiende water met diep poele, dis min geles en muddies + besoedeling help nie.
 

Rals

New member
Thanks Christosch, dis sommer naby van waar ons sal wees ja.

Owner, ek weet nie waar is barrage nie, so ekt probeer soek en dit lyk of dit in die omgewing nog effens op met die vaal is ja.
Verder vang julle ooit karps van die kant af daar of eerder van die boot af? Ons sal seker net 'n oggendsessie inkry.
Die babers sal ek def. wil klop daar tussen die riete. Moet ek spesifiek in taaibosspruit ingaan met die boot?
 

The Owner

Senior Member
Ons het 'n SA's daar gevang, so weet slegs van hoe om daar te vang van die boot af. Leeuspruit en Taaibos het goed babers en karp produseer maar dit is al 'n redelike tyd terug gewees. Anders moet jul maar net kyk vir struktuur en so die rivier vang.
 

Unlimited

Sealiner
die tyd van die jaar gaan die plesierbote en jet ski's jou mal maak, so ek stel ook vooor gaan in daai kleiner riviere in. moet nie die suikerbosrivier onderskat nie. Hy loop bo die kliprivier in en word dus nie juis gepla met die besoedling wat die klip in bring nie
 
Top