Van !!!

Kumz

Sealiner
Robin Hood, 007 en Van der Merwe neem aan 'n skyfskiet kompetitisie deel.
 
Hood vat sy pyl en boog en skiet 'n appel bo 'n ou se kop middel deur en sê,
ek is Hood, Robin Hood.
 
007 se beurt en vat sy 9mm en skiet ook die appel middel deur en sê, ek is
Bond, James Bond.
 
Van der Merwe se beurt: hy vat sy kettie en skiet die ou tussen die oë
morsdood en sê, ek is sorry,  f**k'n sorry !!!
 
Top