@Dolfie jy vat n lemoen sakkie, sit jou pillie koppe ens in die sak. Vat een van jou pension pipes en steek die sak met die bait in die vlak water en wag so ruk. Jy sal die krappe sommer sien aan die sak vas sit. But be warned, hulle knyp sewe soorter kak uit jou uit.
Net een request asb. Vat net wat jy op die dag gaan gebruik, dit gaan vir die mossels hier by ons ook. Dit maak mens siek om tesien hoeveel van die mense uit haal, 200 op n slag is nie eers snaaks nie (groot of klein). Kom ons probeer als beskerm, nie net die vis nie. Hoe minder die natuurlike bait word hoe minder word die vis.