van bo

Pats

New member
Hi daar,

Ek gaan die naweek bietjie van bo toe by die vaal rivier en soek bietjie raad asb. Ek vang gewoonlik net babers daar maar wil bietjie karpies ook aanvat daar.

HELP ASB ^^..
 
Top