Ek gaan nou die komende naweek lyn nat maak by Van Bo( naby Lindiques Drift ).dit sal egtir my eerste keer wees wat ek daar gaan hengel. Ek is nie n groot rivier hengelaar nie so dit gaan vreemd wees. Maar met julle kennis van hengel oor n wye spektruum glo ek dat julle my sal help Tjop-Tjop
Enige raad asb,ek sal ook graag grooter vis wil probeer vang , maar het nie kennis van aldie fancy gebalenseerde rod pods nie.
Enige raad asb,ek sal ook graag grooter vis wil probeer vang , maar het nie kennis van aldie fancy gebalenseerde rod pods nie.