Fanie,
Ek het gister terug gekom van n 3 dae trippie op privaat grond langs die vaal. Laas jaar het ons elke dag nette leeg gemaak. Die jaar 4 karpe en 'n baber tussen 3 mense. Die vis spawn, jy sien hordes rond swem maar hulle byt nie. Als probeer tot "fishmilk" en feromone, niks. Die beste aas was maar floaties en peach dip. As ek jou kan raad gee, gaan maar vir die snorre.
Sterkte