Vaalrivier - Barrage

Martinva

New member
Wat 'n lekker dag was dit nie net gewees nie.

Son was verskriklik warm :SSS

Aas wat gewerk het was SWD en plain mielie bom, vis was gladnie geinteresseerd in dippies ens. nie.
 

Attachments

  • AA IMG00280-20121013-1050.jpg
    AA IMG00280-20121013-1050.jpg
    49.3 KB · Views: 343

SLAMS

New member
what is the name of this resort, & what can you tell us in the area of lady friendlyness, security & stuff for the kids.
 

Martinva

New member
Its private waters unfortunately.

Each owner has 10m waterfront and can do with the land (10m x 50m) as you please, so most owners built their cabins with facilities etc.....
 

Martinva

New member
Jys meer as welkom Mapoepaan. Vis het regtig mooi saamgespeel die naweek.

Ek voel eintlik heel skuldig as ek so sit en visvang terwyl daar baie werk is om te doen op die grond:doh
 

Martinva

New member
Wow, dis mooi vis daai !!

Ekt Sondag oggend 'n fillet in die water gehad tot die middag toe vir baber, maar nie eens 'n plukkie gekry nie.

Le hulle diep ?
 

Mapoepaan

New member
Die water voor my is nogal diep was op n diepte van 4 meter plus gevang sal nog eendag al die fotos print en op een van my huisie se mure opsit die swaarste baber wat ek weet van was 19 kg en karp 14 kg
 
Top