Wat 'n lekker dag was dit nie net gewees nie. Son was verskriklik warm :SSS Aas wat gewerk het was SWD en plain mielie bom, vis was gladnie geinteresseerd in dippies ens. nie.