vaalrivier 4-6 september

hotstuff

Senior Member
Ek het die naweek  geboek en ons is nou vol met 24 mense

RianC en herbet /B
hotstuff en kie /B
gys met die pontoon /B
dries en kie /B
onestone
bonzai tentatief
Pzaul Bester
dirty harry /B
moose001 en vrou / B
tokkie en kinders
wessie en pa
generaal + 2
 

daar is `n man met `n slaghuis wat ook die naweek saam gaan vang en ons kan ons braaipakkies sommer by hom bestel teen `n goeie prys so ons het iemand om die vleis ook te bring en die brikkette.Die swartman op die plot veskaf baie hout.As julle belangstel post dit net dat ek die man kan laat weet die mense gaan hulle vleis by hom bestel
 

hotstuff

Senior Member
Jammer mense die naweek is gekanseleer  omdat net `n paar mense sou gaan en dit nie bekostigbaar is nie.Skakel maar want daar is `n misverstand met die kostes gewees

rianc en herbert

onestone

dries en soes

dirty harry en kie

 mouse en vrou

gys

hotstuff en vrou
 
Top