vaalkop dam

Michael Horn

New member
Was by Vaalkop die naweek van die 4tot8 April! Was besig en n gesukkel om n staan plek te kry maar verder was na week grate! Vaalkop is maar skaam op n karp op te lewer! Vir die 4 dae 6 karpe gevang ongeveer 100 of 110 meeter in en almal op banana floats en wurms! Karps het geweeg (2) 3.5kg(1)4kg(1)4.8kg(1)5.1kg dan n bulletjie van 9kg o ja en twee barbels 3kg en 7kg op hoender lewer!
 

Michael Horn

New member
ek was sekerlik meer opgewonde oor my vrou se 2 karp van 5.1kg en 9kg as wat sy was! Lol ons het op voerplek gehengel wat gemaak is deur tuis gemaakte voerballe wat met kettie geskiet word! Beslus die bietjie moeite werd, van die van jul wat al vaalkop gehengel het behoort te weet enige karp is n PRESASIE of praat ek onsin?::S
 
Top