Vaaldam

N.VOS

Member
Hi daar aan almal

Wil net weet of Steyns by die vaaldam oop is vir die public, of is dit net vir clubs beskikbaar. 

 Soek n lekke visvang plek wat die naaste aan pta is wat lang die vaadam is

enige kontak detail en name van plekke sal wardeer word.
 

Waldok

Senior Member
Steyns is toe vir almal. Jy moet maar UJ probeer. Of Boschkop, maar ek verkies om nie daai oewer te ondersteun nie.
 

N.VOS

Member
Waldok wrote:
Steyns is toe vir almal. Jy moet maar UJ probeer. Of Boschkop, maar ek verkies om nie daai oewer te ondersteun nie.

Dankie Waldok
wat is jou rede dat jy nie daar die oewers wil onder steun nie,kan jy my laat weet watter oewer ek moet onder steen want ek wil graag n betjie by die vaaldam gaan vis vang
 

Waldok

Senior Member
Daar word baie goed geroof by Boschkop, en ek voel die eienaar van die oewer of wie ookal in beheer is, doen nie regtig moeite om die mense en hul besittings te beskerm nie. Hy vat net hul geld en hulle moet self survive basies.

Weet jy waar UJ is? Dit is baie veiliger daar.

Ja Brug Steyns is verseker toe. Toe ek laas Roslee toe gegaan het, was daar nie n siel by Steyns se oewer nie.
 

Waldok

Senior Member
Brak ek het gehoor van die rumours, maar het nog nie weer iets gehoor nie, maar jy kan reg wees.
 

Naruto

Sealiner
Krugers, Ardenza is nog oop, Oranjeville, Rus n Bietjie, Leboya Bay... Daar is onlangs al herhaaldelik oor Vaaldam venues gepraat. Die Search funksie sal jou baie kan help...

Die sesde opsie hier http://www.sealine.co.za/search.php?s=&q=Vaaldam&forum_id=80 bring my hierheen http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=61105&forum_id=80&highlight=Vaaldam
 

CARP1

Sealiner
Dank Vader niemand het Cilliers genoem nie.

Ongelukkig is die "lekker" plekke almal Oranjeville se kant toe (behalwe Rosslee).Ek stem nog steeds Krugers.Lieflike stuk water daai.
 
Top