Vaaldam Trip

Hello daar manne,
Ek is volgende naweek oppad vaaldam(anchor creek)toe.Dit gaan n nuwe stuk water wees om tehengel.Ek gaan hengel van vrydag tot sondag.Is daar dalk van julle manne wat al aan die kan van vaaldam gehengel het.
Ek dink tog ons behoort goeie vangste tehe.Ek wil hengel op so 4-6 meter diep.Gaan ook nie die baber af skeep nie.Ek het kiukens en platties vir die ou babertjies.
Gee maar vir my so bietjie raad asb.
Groete DH
 

Unlimited

Sealiner
vaaldam is maklik... maak n voerkol en jy gaan beslis lekker besig wees... kuikens werk nie so hot in die vaaldam nie, die pick up rate is stadiger as platties en viskoppe... moenie koo mielies vergeet nie
 

shuraj

Sealiner
make you feeding spot with whole and minced kaboem mielies.

This will attract the fish and lie longer on the bottom .

and fish with Sweet corn as outlined by Unlimited.
 
Top