Vaaldam - Jim Fouche

GoFish

New member
Plse help with fishing tips for fishing a day/night competition at Jim Fouche.  Driving all the way from Middelburg for a club competition...  Next weekend 6-8 Nov.
 
PI

Senior Member
My top dips vir Vaaldam:
1. Strawlic
2. Banjo
3. Stuttafords
4. Tjop Tjop
5. TAC (TCP)
6. FX on everything
 
Kosie

New member
GoFish Me and the misses went to springbok last weekend, we didnt fish seriously was just relaxing A bit, but I got the biggest ones on bunspice mielies, two on A hook and just dipped my bom in custard powder. Got small ones on floaties. Most fish came out at 100m, but we caught from 75-120m. Good luck!
 
GoFish

New member
Dankie julle!  Met al hierdie tips MOET ons darem iets vang...  Weer lyk belowend!  Hoop die vis dink ook so.. Groetnis tot volgende keer!
 
GoFish

New member
Dis 'n laaaaaaaaaaaang storie... met Vaaldam se wind.  Eers Saterdag se windstil, baie warm dag tot Saterdag aand wat daai wind ons tref!  Die ouens se stokke het weggewaai, hounette met vis daarin het die hele oewer vol uitgespoel!  Maar toe die wind eers waai, toe begin die vis byt!

Sal foto's download.... Net nie nou tyd nie!
 
wykie

Senior Member
GoFish wrote:

kan nie wag om te hoor nie dit klink soos n interesante naweek
 
CARP1

Sealiner
Ek was Sondag by Boshkop,en daai wind het vroegoggend die rook uit ons uitgewaai.Die wind het van links-voor af gewaai,en as jy reguit voor jou wou gooi moes jy 45 grade links korrel.

Maar die byte was goed in die wind,en teen 10 uur was dit darm bietjie beter gewees.
 
Top