Vaaldam dip

christodeb

Senior Member
Werner ek besef dit is lekker om vis te vang met jou eie dip wat jy self gemeng het, maar dis baie beter om die regte ding sommer klaar van die rak af te koop.

As ek jou kan raad gee, osn gebruik gladnie meer vaaldam op sy eie nie, kyk eerder na iets soos chakalaka wat 'n vaaldam/garlic kombinasie is. Dit werk veral goed in die damme rondom Bloemfontein.
 
Top