Vaaldam baber

Skuimkop

Sealiner
Ja ek het ook jou foto in die tydskrif gesien. Baie geluk en weereens geluk met die mooi snor. Ek se nogsteeds daai outjie is 25 kilo's plus. Wat dit egter vir my soveel lekkerder maak is dat daar twee ander Sealiners ook op daai bladsy verskyn wat 'kleure' vir hul snorre gekry het. Well done julle Sealiners. Nou moet die winter nou net aanbreek dat ons daai manne by die Oewerhengelaar eers mal kan maak.
 
Dankie skiumkop, dit het my sewe jaar gevat om oor die 10kg tekom. Maar soos jy se as die winter net verby gaan dan probeer ons weer.Ek beplan alklaar waar en wanneer ek my volgende trip gaan doen. Ek dink ek gaan net na twee damme hengel.Vaaldam en Bloemhofdam:fishn
 
Top