vaal

van_straaten

Senior Member
Die internet en search help ook net so veel

Ek kort n plek naby op die vaal naby pary om vis te gaan vang

Al wat ek kort is

Daar moet lekker visvang water wees
Dit moet veilig wees
Moet nie n arm en n been kos nie

Basies twee mans wat 48 uur gaan wakker bly hard visvang en terug huis toe gaan. Gaan nie eers n tent opslaan nie net n gazebo. Vrydag en saterdag.

Nommers en pryse asb

Baber karp geelvis alles. Dankie
 
Top