Vaal winter fishing

Hendrik84

Member
Yes guys even though its much colder there is still some diehards eager for a cast. I might be going to the vaal dam over the weekend for my first time ever (I quite regularly fish the vaal river) and i thought we could share some winter tactics and experiences..

We might row in for a voermaakplek but mostly bank casting about 40m - 80m i guess (yes i know not ideal).. I havent had much success in winter but i have seen guys klapping the fish. They used a sweet white dough which might be very important as i have also witnessed the fish bumping my mielie bomb but not a mood to eat pips..

O ja most of u would have probably heard now about the sewerage/spillage in the middle vaal by now. Its enraging and shameful on the part on the malfunctioning municipalities but lets rather bash them in separate posts
 

willem wikkel spies

Moderator
Staff member
vaaldam…..hmm ja n lekker hengel plek daai.

dit is nou wanneer ek tyd kry deesdae!!!

ons het altyd by china mann gaan hengel, lekker veilig en redelik goedkoop.

maar ons laaik van lyne invat.
die gooi werk nie meer so lekker nie…..ons wil rustig hengel.

in die winter is dinge maar baie stadig en hengel ons met groot ase, nie n deeg nie.
ons teiken die groter visse.

het al goeie sukses gehad maar hengel al hoe minder vars water....die see gogga byt te erg al die pad...

maar ek glo daar is n paar manne wat sal raad gee.

sterkte en laat weet hoe dit gegaan het.
 

Hendrik84

Member
Janee die groot blou dam bly maar eerste prys..

Maar vir ons wat nie gereeld daar kan kom nie kan hierdie n goeie thread raak as die manne deelneem.

My naweek trippie is af maar ons almal kan nog lekker gesels hier. Ons sou by deneysville gaan die naweek maar ek sal hopelik steeds binnekort daar uit kom
 

Hendrik84

Member
Ek sien die deelname hier is maar baie traag.

Ek was by Klipdrift dam vir die dag. Nice venue. Ek het geblank soos ek maar altyd doen in die winter maar ek het darem vis sien uit kom. Ek het egter als probeer sonder om enige roering aan die aas te kry....
 

Carll

Senior Member
Hi Hendrik ek het vir jou n pm gestuur. Klipdrifdam is n baie moeilike dam om te Hengel omrede dit n kompetisie dam is.Daar is seker 1000 liter soorte dips in gegooi!

Die vaalrivier bly maar ons beste opsie en het BAIE groot vis!
 
Top