Hallo manne...
So julle se julle is die manne wat Karp vang. Ek het iets baie snaaks die afgelope 2 naweke wat verby is beleef. Ek is 'n see visserman en ek het bietjie gaan lyn nat maak in Velddrif by die monding van die BERG rivier. Die monding is egter sout water en nie yntlik vars water nie. Ek en my pa het ons lyne ingegooi met PRAWNS en wit mossel op en raai wat kry ons KARP.... Ons het in totaal 8 vir die dag gevang. Die grootste een was 2,95kg. Is dit ongewoon om KARP op prawns en witmossel te vang??