Unleaded sinker

DJP

Sealiner
Kous sinkers is ‘n maklike goedkoop alternatief vir gewone lood sinkers. Hulle het ook een groot voordeel bo gewone sinkers en dit is dat hulle oopskeur wanneer jy vassit en so doende nie jou vis verloor nie. Ons gebruik hierdie kous sinkers veral vir rots hengel in matige tot stil toestande of wanneer daar in digte bamboes gehengel word. Hulle is ook bio-degradeerbaar wat beteken dat hulle nie die see so besoedel soos lood nie.

 

Wat het jy nodig?

See sand en ou (of nuwe) kouse.

 

Hoe maak jy kous sinkers?

Basies gooi jy die sand in die kous in terwyl jy dit op ‘n skaaltjie hou om die regte gewig te verkry.

 

Knoop dan die kous toe en maak ‘n gewone knoop met vislyn om die ‘kous knoop’.

 
Voor jy gooi doop jy net jou kous sinker in die water vir ‘n bietjie ekstra gewig.
 

Attachments

  • P1010593.JPG
    P1010593.JPG
    22.8 KB · Views: 287

B-Vista

Senior Member
DJP het gesien hulle maak 'n klein slopie met materiaal wat jy met sand vul, die selfde prinsiep as jou kouse.
Dra vroue nog kouse?
 

DJP

Sealiner
Hulle verkoop nog die goed so ek neem aan iemand dra dit. Mense by winkel kyk my net bietjie dodge uit as ek kouse koop...LOL!
 

roland

Sealiner
goeie idee. hmmm mens kan dit in anchovy oil ook dip...ek gebruik gewoontlik "ou spark plugs" op rotse ens
 

Marthin

Sealiner
Ek kan my net indink met daai kordaat mussie van jou van saterdag, met rooi sykouse en n rooiaas reukie....

Paar jaar terug kon so outfit jou in die selle laat beland het.
 

Marthin

Sealiner
imagine thea gaan haal iets uit tuna se viskas uit en daar le 3 kondome en n lee wrapper... try daai een explain, ek weet ek sou nie gou weer sou kan visvang nie....

DJP ek is ernstig. As ek jou nie weer voor n vergadering sien nie, gooi die kousbolle maklik??? ek oorweeg dit sterk......
 

marinello599

Senior Member
tuna wrote:
jy moet net hoop daai kondome bly in jou viskas en beland nie in jou bedlaai nie,,
dis waarom ek dit nie self probeer het nie.eish dink net daaran,hier gaan my vrou deur my tackle boxie en kry die condoms:fbash:fbash,lol.
 

DJP

Sealiner
muagie wrote:
Lmao, A+++ for creativity, is it efective?
Its not my original idea, Hannes101 stole it with his eyes from the cape locals. I've used on the West Coast for Hotnots vis, worked great. Also used it off the Strand reefs for gallies, much better than lead. It gives more resitance than lead when reeling in and thus pics up much easier. Only negative is that you cant use it in strong currents.
 

DJP

Sealiner
Marthin wrote:
Ek kan my net indink met daai kordaat mussie van jou van saterdag, met rooi sykouse en n rooiaas reukie....

Paar jaar terug kon so outfit jou in die selle laat beland het.
LOL...of jy word gedonner in Van Zyls Rus se bar:fbash...Xenofobies ek se jou
 

DJP

Sealiner
Marthin wrote:
imagine thea gaan haal iets uit tuna se viskas uit en daar le 3 kondome en n lee wrapper... try daai een explain, ek weet ek sou nie gou weer sou kan visvang nie....

DJP ek is ernstig. As ek jou nie weer voor n vergadering sien nie, gooi die kousbolle maklik??? ek oorweeg dit sterk......

Hahaha...ja wel probeer kouse en 'n paar kondome...

Dit gooi obviously nie so ver soos lood nie maar so 60m met 4-5 ounce is ver genoeg, ek hengel gewoontlik tussen 20-60m en dis fine om te gooi.
 

fishfinder23

Senior Member
just had a thought, you can put a sard head or guts in the bag before the sand, then use it as a chumming sinker with your bait next to it, it has too work!just dont pack your 'sinker' away and forget which 1 had the guts in or you will be in for a surprise your next trip!haha...great idea by the way...
 
Top