Uiteindelik

superb

New member
Hi almal.
Ons was by n privaat venue saterdag, die plekkie is nie ver van Kollege plaas af en uiteindelik het ek iets gevang wat die moeite werd is na 1.5jr se gesukkel.
Wat n awesome venue, daar is nie so iets soos klein vissies nie. Ek het so 6 visse in totaal gevang en my kleinste was 2kg. N baber ook van so 3kg. Die een in die foto was 4kg (my p.b)en dan het ek nog 2 van 3.5kg gevang. Dit was koud , maar die moeite werd. Wat die beste gewerk het was VRM en Brilliant banana met n just black floatie en almond degie.
Ek het ook n awesome experience gehad to ek die stokke so bietjie gelos het om te le en my vliegstokkie gevat om te kyk wat langs die walle le. Ek staan toe so in die water en kyk af toe is daar about 5 karpe die size van die een wat ek gevang het en groter, hulle almal was besig om te voer tussen die modder , en natuurlik het ek geen vliegie by my  wat ek vir hulle kan gooi nie , en ek kan niemand roep om vir my te bring nie want anders jaag ek die visse weg , so toe staan ek maar net en kyk in amazement.
Ek kan nie wag om weer te gaan nie.
 

Attachments

  • Capture 4kg.PNG
    Capture 4kg.PNG
    535.2 KB · Views: 102
Top