Hello julle almal, ek beplan om einde Maart of einde April bietjie te gaan tuna vang... Ek bly in mosselbaai tussen PE en CPT en wonder net watse tyd van die jaar die beste is en of enige van julle miskien my na iemand kan verwys wat weet hoe en waar om my op 'n 60kg + mr te sit.
As julle vir my enige raad het soos: watse plek het die meest, watse tyd ens asb laat weet my...
As julle vir my enige raad het soos: watse plek het die meest, watse tyd ens asb laat weet my...