Tugela Mouth

Francoisjvr

New member
Hi, need advise please, I'm going to spend a weekend at Tugela Mouth resort end of September. What fish species do I target? Thank you.:fswim
 

Ben REINERS

Sealiner
Staff member
Hi Francois - Dis eintlik makliker om n "search" te doen, want daar is al baie gepraat oor TUGELA.

Tik in die woord TUGELA by die "SEARCH" opsie & jy behoort onlangse & "chats" vd verlede te kry. Laat weet as jy nie regkom nie.

Ek kan jou nader aan die tyd meer info gee tov wat waar byt.
 
Top