Troutfarm for sale?

Herman Nel

Senior Member
Hi all! 

Anyone know of a Troutfarm for sale in Mpumalanga?

Please pm me if possible....big money can be made here!!!!!

Regards

 

Herman
 

rp

New member
Hi Herman lanklaas van jou gehoor. Die enigste wat ek van gehoor het was Trout Hideaway. Weet nie of hy alreeds verkoop is nie. Hoe gann die bass hengel so ver
 

Herman Nel

Senior Member
Hi RP!

Sal uitvind van Trout Hideaway,dankie!

Ja , as ek tyd kry vang ek,maar was baie besig die laaste tyd met die Herminator-Hybrid lure produksie en patentering......wel so paar goeie geelvis trips in die Sabierivier by Hazyview gedoen met kliente!

15 grootskubgeelvis, 1 gebalkte ghielemientjie ( R = Skaars!, 15 jaar terug ook een gevang! ) en 'n nuwe spesie op my lys....die Inkomati Bytelbek!

Groete
Herman
 

Herman Nel

Senior Member
Hallo Basslover en GT40!

Ek begin eers vd einde vd maand af adverteer op sealine , so ek mag nie werklik veel "gratis bemarking" doen nie....

...daar is wel 'n link op my profile na my site....

Groete

Herman
 
Top