Groot bronzies jy weet nooit hoe groot daai vis gaan wees wat jou optel nie. En die katrol mekeer niks nie Benna ek was net. Te hastig gewees
Burney that reel is way more of a reel than you think. It holsa as much line as a Torium 30, has better drag and more cranking power
Just a reminder Noweeds SA Record Bronzie was caught using a Torium 30.... 225kg Bronzie on a reel with the same capacity and more drag and more cranking power.
Whaler caught a 181kg Raggie (foul hooked) on the same reel in the 20A
Jy sit bietjie die pot mis as jy dink die 30A is noe groot genoeg vir 'n Macassar Bronzie
