Trawling for Cob

Die alcocks is baie rats! Ekt daai dvd al paar keer gekyk.. Alhoewel hulle die halco's sterk aanbeveel ('spel' borge) word die meeste van die kabeljoue op hul dvd op cd18 rapalas gevang.. Daai met die plastiek lippies, nie die staal lippe nie!
 
ek kan vir jou hulle nommer gee, dan kan jy hulle kontak en hoor waar jy dit kan kry in jou area. Hulle maak uit van trol vir kobbies! Maak gerurig nag in die gamtoos rivier! Hoor hulle het groot sukses gehad in gamtoos so 4 weke terug! Daai dvd (soos al hul ander) is nogal n baie opvoedkundige dvd! Skree mar as jy die nommer soek.
 
Top