TRAPPED MINERS IN CHILLE

Simen

Sealiner
Pragtige vis, myne op my avatar is bo by Winston gevang, kyk op my gallery vir nog 'n paar.

Watter jaar was jy hier
 

KLAASMAN

New member
Ek was daar Maart 2008 en van toe af elke Desember en Maart/April. Ek is weer daar vanaf die 13de Desember tot die 7de Januarie. Ek kamp by ST.NOWHERE. Is julle manne ook maar daar rond oor Desember? Sal lekker wees om jou te ontmoet. Dalk n paar gooie saam maak.
 

Simen

Sealiner
KLAASMAN wrote:
Ek was daar Maart 2008 en van toe af elke Desember en Maart/April. Ek is weer daar vanaf die 13de Desember tot die 7de Januarie. Ek kamp by ST.NOWHERE. Is julle manne ook maar daar rond oor Desember? Sal lekker wees om jou te ontmoet. Dalk n paar gooie saam maak.

Ek kamp altyd op myl 108. sal daar wees vanaf so 8 Desember tot Januarie ???. Jy kamp net 10km verder by Danie.

Ons sal verseker daar saam 'n paar gooie maak.
 
Top