Trans-Natal

naand Bottie,

vir watse span hengel jy? (Meesters/Snrs?)

Ek weet daars 'n hele paar Gauteng hengelaars wat dit nie gaan bywoon nie, want hul SAVOF toernooi loop die 14de ten einde daar by Spitskopdam in die N-Kaap. So om van daar deur te ry en dan nog Newcastle toe te gaan, gaan bietjie van 'n "stretch" wees.
 

Bottie

Member
Haai JPS, jammer ek antwoord nou eers. Ek hengel vir die Meesters. Hoop net die vis by ons is al aan die gang.
 
Top